Ons gesels oor die belangrikheid van himnologie en die ontwikkeling van kerkmusiek.
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
George Floyd. BLM. In hierdie episode kyk ons vanuit ‘n Christelike perspektief na die gebeure.
In die lig van SpaceX se vuurpyl wat onlangs opgestuur is, antwoord ons ‘n luisteraar se vrae oor NASA se projek om mense na Mars te stuur.
“En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.”
Ons kyk na Mei 2020 se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse Perspektief
“Twee vroue sal by die meul koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.” Matt 24:41
Is dit ‘n “letterlike” duisend jaar waarna in Openbaring 20 verwys word? Hoe moet ons hierdie gedeelte in Openbaring verstaan?
In hierdie episode kyk ons eers oorsigtelik na die vier groot sieninge wat daar oor die eindtyd bestaan. Ons gesels ook oor waarom dit vir ons belangrik is om oor die eindtyd te praat en te dink.







