Wat is apologetiek en waar pas dit in my geloofslewe in? Moet ek die waarhede van die Woord van God, of my geloof in die…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
“En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.” Waaraan is Jesus se verhoging gekoppel? Trek Jesus “alle” mense…
Tydens Paasfees kan ons lees en dink oor die getuienis van al die mense wat voor, tydens en na Jesus se kruisiging by Hom was,…
Wat is die christen se verantwoordelikheid teenoor God en teenoor naaste wat woorde en waarheid betref? Hoe kan ons broers en susters, asook diegene buite…
Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of…
Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise? Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God…
Wat beteken dit om vir God te vra “lei ons nie in die versoeking nie”, en wat is die wanbegrippe daar rondom? Versoek God dan…
Die GKSA het in Sinode na jare se worsteling (so ver terug as 1988) in Januarie 2026 ‘n besluit geneem waarin daar gepleit word dat…







