Wat is apologetiek en waar pas dit in my geloofslewe in? Moet ek die waarhede van die Woord van God, of my geloof in die…
Category: Bybelse Wêreldbeskouing
Gaan daar regtig ‘n oorlog op ‘n spesifieke plek naamlik Armageddon plaasvind? Moet ons Openbaring letterlik lees, of is dit liewer beeldspraak van die kerk…
Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise? Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God…
Die voorsitter van die CRL – raad vir die regulering en beskerming van kulturele, godsdienstige en taalinstellings – het in Januarie 2026 het in Januarie…
Ons beleef ‘n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die “virtuele god” in ons samelewing aanrig, duidelik sien…
Scriptura gesels oor die afgelope maand se nuusgebeure ten einde bybelse lig te skyn rondom hierdie drie onderwerpe: Luidens ‘n verslag is John Steenhuisen, Minister…
In Perspektief van Oktober 2025 gesels Scriptura oor ernstige nuusgebeure van die afgelope maand. Pous Leo en koning Charles III bid saam vir die eerste…
Wat is geloofs”deconstruction”? Hoekom bevraagteken mense die waarhede van die Bybel en die gereformeerde geloof? Hoe moet ons dekonstruksie benader en mense daaruit help? Watter…







