Gaan daar regtig ‘n oorlog op ‘n spesifieke plek naamlik Armageddon plaasvind? Moet ons Openbaring letterlik lees, of is dit liewer beeldspraak van die kerk…
Category: Luisteraarsvrae
Wat is geloofs”deconstruction”? Hoekom bevraagteken mense die waarhede van die Bybel en die gereformeerde geloof? Hoe moet ons dekonstruksie benader en mense daaruit help? Watter…
Scriptura het die onderstaande luisteraarsvraag ontvang: “Hi Marnix, Ek het julle podcast geluister oor verassing. Ons bly in Dubai en is Australiese burgers. Ons is…


