Is predikante afgesonder van die ander ampte? Wat is die kwalifikasies en karakter van predikante? Wat is ‘n preek? Hoe moet woordverkondiging benader en bedien…
Scriptura
Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van…
As God ‘n man roep om ‘n ouderling te wees, sal Hy hom ook toerus om die werk te doen. Die roeping van die ouderling…
Pornografie is die sonde van ons tyd waaroor niemand praat nie. In hierdie episode hanteer Jonker Venter en Marnix Boersema ‘n baie ongemaklike kwessie naamlik…
Hierdie is die derde episode in die Ampte reeks. In hierdie episode gesels die predikante oor die amp van diaken in die kerk. Die definisie,…
In hierdie Perspektief episode van Maart 2021 gesels die Radio Scriptura span oor die volgende nuus van die afgelope tyd: 00:00 Perspektief: Maart 202102:07 Begrafnisse…
Elke gelowige het ’n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook ‘n roeping binne die kerk: om…
Ampte: Die Amp van Gelowige
Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte.







